Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Kom ons word stil… Die uitdrukking wat ons soms gebruik om te sê ons wil bid is treffend: ‘Kom ons word stil’. As ons mooi daaroor nadink is dit eintlik so ‘n bietjie snaaks. Gebed is mos juis ‘n gesprek...
Al geselsende met God. ‘n Gesprek is ‘n gesprek. Gebed is ‘n gesprek. Natuurlik is dit ‘n baie spesiale gesprek, maar dit bly ‘n gesprek. Daarom is die gewone dinge wat van ‘n gesprek waar is, ook van gebed waar....
In stilte oorweldig Ons sê mos baie dat ons ‘stil’ word voor die Here. Dit is juis in daardie oomblikke van ‘stille nadenke’ dat die wonder van God se teenwoordigheid jou oorweldig! Geliefde, dit is nie iets waaroor ‘n mens...
Hierdie hoofstuk word in twee afdelings verdeel, naamlik: Deel 1: Wat maak gebed GEBED? Deel 2: Al geselsende met God. DEEL 1: Wat maak gebed GEBED? Wat maak gebed GEBED? Die antwoord is eenvoudig: GOD! Gebed is eintlik ‘n snaakse...