Category: Waarom kan ons die Bybel glo?

As jy Christene hoor praat, sal jy waarskynlik baie gou hoor: ‘Die Bybel sê…'. Dis die plek waar ons kan agterkom wat Christene glo. Natuurlik moet jy jou eie opinie oor dinge hê, maar as jy Christen wil wees, moet jy darem glo wat Christene glo. Anders, waarom noem jy jouself dan ʼn Christen? Wat jy dink, moet darem min of meer wees soos Jesus gedink het, en Hy het soos God gedink. Daarom moet ons gaan kers opsteek by Jesus. Om dit te doen, is daar net een plek om te gaan soek:  die Bybel

image_pdfimage_print
image_pdfimage_print