Category: Die Groot Geloofswoordeboek ( Boek )

image_pdfimage_print

Die Groot Geloofswoordeboek: Genade en Genadetyd

Die Groot Geloofswoordeboek: Genade en Genadetyd

 

Genade

Algemene genade • Besondere genade

“Genade” is een van die kernwoorde van die *evangelie. Daar is men­se wat meen dit gaan eintlik in die Bybel oor wat die Here nie wil hê ons moet doen nie. En daar is natuurlik ’n tikkie waar­heid daarin. Maar die moeilikheid is dat ons dit toe wel gedoen het. Wat nou?

Die Groot Geloofswoordeboek: Geregtigheid

Die Groot Geloofswoordeboek: Geregtigheid

Geregtigheid

Die begrip “geregtigheid” word meestal in verband met God ge­bruik, maar geld ook in menslike verhoudings. Dit is verwant aan reg-verdigheid. Ge-reg-tigheid is ’n begrip wat dikwels misverstand wek. Dit is ’n regsterm wat met reg te doen het, dit wil sê met dit wat reg is in ’n bepaalde verhouding.

Die Groot Geloofswoordeboek: God

Die Groot Geloofswoordeboek: God

God

(*Mensvormige spreke oor God, *Here, *Liefde)

  • Geduld Frustrasie Onvergelyklikheid Liefde Mag

Dink. Of luister?

Onder die begrip “almag kyk ons na die gangbare beskouing van mense oor wat God se almag, alomteenwoordigheid en al­we­tend­heid beteken.

image_pdfimage_print