Die Evangelie volgens Lukas: Jesus genees en verkondig (Luk 4:31-44) – Francois Malan
In hierdie en die volgende twee gedeeltes maak Lukas redelik baie van Markus as bron gebruik, meer as Matteus. Dit is die eerste van vyf genesings deur Jesus op die Sabbat in Lukas (ook 4:38; 6:6; 13:10; 14:1 en volgende...