Category: Bybelse Temas en Sake
Danie vra: So baie keer loop jy mense raak wat sê hy is ʼn Christen, maar later sê hy vir jou dat hy het sekere voorwaardes waarvolgens hy sy Christenskap uitleef. Ek noem hierdie mense die “maar, jy moet net...
Die rituele van die offers Die bring van offerandes was een van die belangrikste aspekte van die Joodse godsdiens, ‘n saak wat hulle met al die ander godsdienste van die antieke wêreld gedeel het. Alle godsdienste het hulle eie soorte...
Die fees van die Weke of Pinksterfees Hierdie was ‘n eendaagse fees wat op die 16de van die maand Sivan (Mei/Junie) gehou is in die middel van die koringoes en die einde van die garsoes as ‘n dankseggingsoes. Die dank...
Feeste ’n Aantal feeste is op sekere dae gevier-meestal in die droë dele van die jaar wanneer die manlike Jode makliker kon meedoen omdat dit van hulle verwag was om deel te neem. Eksodus 34:23 sê “drie keer per jaar...