Category: Bybelse Temas en Sake
Atletiek as sport Met atletiek het ons ‘n heel ander prentjie. Hier is ons volkome op die terrein van vryetydsbesteding. Daarom is dit ook begryplik dat daar so goed as geen spoor van atletiek in die Ou Testament is nie...
Hebreeuse musiek ‘n Besonder interessante aspek van Hebreeuse musiek was dat daar meer klem op ritme as op melodie gelê is-trouens daar was min melodie in terme van moderne westerse musiek. Tog was daar wel populêre melodieë en in die...
Musiek Musiek het ‘n groot rol in godsdiens en in blote vermaak gespeel. Musikante was altyd beskikbaar. Reeds in Genesis 4:21 lees ons van Jubal wat die stamvader was van diegene wat op die lier en die fluit gespeel het....
‘n Leser vra: Ek het 4 jaar terug my man ontmoet nadat ek geskei het (was vir 6 jaar getroud), ons het ‘n jaar terug getrou, en ek gaan Sondae na sy kerk toe. Hulle is groepies mense wat bymekaar...