Category: Bybelse Temas en Sake
40:1 Juda is besig om as volk te sterf in die ballingskap in Babel (Eseg 37 sien net baie droë bene in die laagte). Juda kla: daar is niemand om haar te troos nie, niemand wat haar gehelp het nie,...
(ook genoem Deutero-Jesaja – Tweede Jesaja) Hoofstukke 1-39 van Jesaja handel oor Juda en Israel tydens die lewe van die profeet Jesaja. Volgens hoofstukke 40-55 is Israel en Juda in die Babiloniese ballingskap en word die val van Babel asook...
Mike vra: My vraag is: Het God al ooit vir die mens omgegee? Hy sê Hy doen dit, maar dwarsdeur die Bybel, deur die eeue daarna en tot vandag toe is dit duidelik dat dit nie so is nie. Ek...
Vraag Hoe kan ek uit ‘n Bybelse oogpunt met my tiener praat oor seks, met teksverwysings? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Daar is pragtige publikasies by Bybelmedia, Christelike Uitgewersmaatskappy (CUM) en Lux Verbi wat op die man af met...