Category: Bybelse Temas en Sake
Tussen hoofstukke 28-31 en 33, wat telkens met ‘n ‘wee’ (ellende) begin, open hoofstuk 32 met ‘Kyk!’ wat aandag vra vir ’n belangrike aankondiging, vir die Here se nuwe begin: verse 1-8 met ‘n nuwe koning en daarmee ‘n nuwe...
Die hoofgedagtes van hoofstuk 30 word in hoofstuk 31 kort weergegee: Egipte is ’n onbetroubare bondgenoot, Assirië se dae is getel, die enigste ware hoop is die HERE, keer terug na die HERE – dit gaan oor valse en ware...
Anna vra: Is dit reg om Bybel figure ook as Abba ……… aan te spreek? Bv Abba Moses. Antwoord: Prof Francois Malan antwoord: Die Hebreeuse woord ab beteken ‘vader/pa;’ en abi ‘my Vader;’ die Aramese vorm wat Jesus in...
Jan vra: In Mattheus 25 kom die Seun van die mens in sy heerlikheid en al die heilige engele saam met Hom, dan sal Hy op sy heerlike troon sit; dan sal al die nasies versamel word en Hy sal...