Category: Bybelse Temas en Sake
Rina vra: Hoe leer mens jou kinders om die Bybel reg te verstaan? Is daar enige boeke of aanlyn- of aflaaibare dagstukke/Bybelstudie wat mens kan doen met hulle om bv die doop, paasfees, ens, reg te verstaan en die ware...
‘n Leser vra: Waar in die Bybel staan dit dat die duiwel nie ons gedagtes kan lees nie. Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Dit staan nie in die Bybel nie. Inteendeel die naam duiwel (Grieks: diabolos) beteken uitmekaar gooi,...
Willie vra: Kan u my help om 2 Petrus 1 beter te verstaan asseblief? “Sy Goddelike krag het ons alles gegee wat ons nodig het om te leef en om Hom te dien “ Om Hom te dien kan seker...
Jan vra: In Johannes 9:3 maak Jesus ‘n opmerking wat ek nie verstaan nie. Hy sê: “Hy het nie gesondig nie, en sy ouers ook nie; maar die werke van God moet in hom openbaar word”. Met ander woorde hier...