Category: Bybelse Temas en Sake
11:1 Die Libanonbos is ‘n beeld vir Jerusalem se leiers en inwoners, wat afgekap is. Uit die afgekapte stomp groei daar ‘n takkie uit (6:13), en waar ‘n stomp makeer, spruit ‘n loot uit die wortels om vrug te dra...
Die gedeelte 10:20-23 handel oor die oorblyfsel uit die tien stamme van Israel wat ontvlug het uit die vernietiging van die huis van Jakob (hulle voorvader; die naam Israel beteken ‘God veg/worstel’ soos Hy met Jakob geworstel het om van...
Dié komposisie is een van die sterkste litterêre meesterstukke in die hele boek, met balans tussen woorde en hulle samestellings en klanke. Vir dié mense wat meen dat die Here ‘n besonder band met Jerusalem het, is dit onreëlmatig dat...
9:7-8 Na die wonderlike verwagting van ‘n nuwe lewe van 7:1-6, volg ‘n lang oordeelsuitspraak teen Israel/Jakob, die tien stammeryk, waar Efraim die leidende stam is met hulle hoofstad Samaria. Die uitspraak is simmetries opgebou met vier afdelings wat elkeen...