Toetsing van ons geloof – Hermie van Zyl
Ester vra: Ek weet in die Bybel word daar baie gepraat oor toetsing van jou geloof. Waarom is dit nodig dat God ons geloof gedurig moet toets. Jesus sê tog dat as jy Hom aangeneem het en jy gered is,...

8:23 Hierdie uitspraak van die Here bied aan Juda ‘n ander moontlikheid. Teen die donker agtergrond van hulle politieke, militêre en ekonomiese nood, sien die profeet die lig van redding uit die ellende. Dit kom deur die geboorte van ‘n...
8:9-10 Dié digterlike verse is ‘n tussenspel in die vernietigende boodskap. Driemaal word gesê: Julle sal vernietig word/met vrees vervul word, want die nasies se aanslag op die Here se heerskappy sal tot niks lei nie, soos Ps 2 sê;...
Die hoofstuk het frases en beelde wat onduidelik is en moeilik met sekerheid uitgelê kan word. Sommige metafore is dubbelsinnig sodat dit nie altyd seker is of dit oordeel of hoop simboliseer nie. Die hoofsaak is egter geloof in die...