Category: Bybelse Temas en Sake
7:14-16 Jesaja gaan voort met die konfontasie wat nou die hele volk insluit. Die Here sal self vir Israel/Juda ‘n teken gee, wat Agas nie gevra het en nie wou hê nie. Die sigbare teken maak die uitnodiging tot geloof...
7:7-9 Die profeet sê: ‘So het die Here HERE gesê: Dit sal nie gebeur nie en dit sal nie wees nie.’ Die wêreld lyk baie anders as jy nie deur vrees verteer word nie (7:2). Maar daar is ‘n voorwaarde...
Hoofstuk 7 begin met die koningskap van Agas van Juda (7:1). Die laaste paragraaf van hoofstuk 14 is ‘n uitspraak in die jaar van koning Agas se dood (14:28). Daarom word die agt hoofstukke van 7 tot 14 soms genoem...
6: 9-13 is ‘n fokuspunt en kort samevatting van die boodskap van die boek Jesaja. En wat ‘n boodskap is dit nie! 6:9-10 Hierdie sondige (6:5) en opstandige volk (1:3-4), Juda en Jerusalem, sal hoor en niks verstaan nie (van...