Category: Bybelse Temas en Sake
Die voetsoldaat Gedurende die tye toe Israel ‘n leër gehad het, was die voetsoldaat die kern. Die wapens van hierdie soldate het dan ook die belangrikste geword. Al is dit soms moeilik om die wapens uit hulle Hebreeuse name te...
Die leer in die tyd van Saul en Dawid Gedurende Saul en Dawid se regerings het die leër begin ontwikkel. In 1 Samuel 14:2 lees ons hoe Saul omtrent seshonderd man by horn gehad het om te veg-al ‘n klein...
Oorlog is altyd ‘n duur onderneming. Wanneer troepe uit hulle eie land gaan om oorlog te maak, word die mannekrag aansienlik verminder. Verder moet wapens, klere, kos, vervoer en alle ander onkostes van ‘n leër betaal word. Geen koning kan...
4:2 Hierdie derde ‘dag van die Here’ paragraaf in hoofstukke 2-4, in prosa, is die een positiewe na die twee negatiewe ‘dag van oordeel’ aankondigings. Soos die afdeling in 2:2-5 begin het, wys die slot in 4:2-6 vooruit na die...