Category: Bybelse Temas en Sake
Jan vra: In Sagara 12 verse 12 tot 14 staan daar: En die land sal rouklaag by geslagte, elke geslag afsonderlik: . Die geslag van Dawid afsonderlik, en hulle vroue afsonderlik . Die geslag van Natan afsonderlik =do= . Die...
Willie vra: Ek verwys na Kol 1:9-14 Leiding deur Die Heilige Gees- hoe werk dit presies? Sien asb my vrae hieronder Ek hoor die evangelie en glo dit . Is ek reg as ek sê die pad van Heilgmaking begin...
22:15 Die honde (onreines) bly buite. Vyf van die ses kenmerke van die ongelowiges wat in die poel van vuur en swawel gegooi is, is reeds in 21:8 genoem. Die sesde, die honde (NAV dwaalleraars), word in die Bybel gebruik...
Johann vra: Ons Bybelstudiegroep is besig met Genesis en het Sondag die verhaal van Jakob gelees en bespreek. Isak het Jakob geseën, maar die seën was eintlik bedoel vir Esau. Hoekom, toe Isak agterkom dat hy die verkeerde seun geseën...