Category: Bybelse Temas en Sake
15:1 Die vorige drie hoofstukke vertel van ‘n vrou beklee met die son (12:1) en ‘n bloedrooi draak wat haar vervolg tot in die woestyn (12:1-6, 13-17). Johannes sien ‘n ander teken in die hemel, groot en wonderbaarlik/verbasend. Die derde...
Willie vra: Aan die iemand wat bereid is om na my te luister – as kind, ek was nog baie klein, het ek eenmaal amper verdrink. Ek het afgesak bodem toe en myself opgeskop met my voete en sodra my...
‘n Stem uit die hemel kondig die tweede van die sewe seënspreuke in Openbaring aan (1:3; 14:13; 16:15; 19:9; 20:6; 22:7,14): ‘Skryf neer! Geseënd is die dooies wat wat van nou af in die Here sterf…’ Dit is ’n tussenwerpsel...
Mariana vra: Charismatiese kerke bied deesdae kursusse aan wat mense leer hoe om te profeteer. My vraag: Is dit moontlik? Is daar vandag nog profete? Charismate glo dat, omdat dit die laaste dae is, God deur mense met die gawe...