Category: Bybelse Temas en Sake
Die drie engele (die Griekse woord angeloi beteken ‘boodskappers’) bring dringende boodskappe: 14:6-7 Met ‘n harde stem sodat almal kan hoor, hoog in die lug dat almal hom kan sien, roep die eerste engel al die bewoners van die...
Aan die einde van hoofstuk 12 het die draak op die strand gaan staan en roep om versterkings uit die see en die aarde vir sy stryd teen die gelowiges op aarde (12:18). In hoofstuk 14 staan die Lam wat...
13:11 Die dier wat uit die land opkom met twee horings wat ‘n lam naboots, maak dit moeilik om goed en kwaad te kan onderskei. Maar sy draakagtige stem openbaar sy vernietigende aard. Dié dier is ook bekend as die...
12:18 Die draak gaan staan op die strand by die see en roep sy gevolmagtigdes uit die see en uit die aarde. In 11:7 is reeds verwys na die dier wat uit die bodemlose diepte verrys om teen die kerk...