Category: Bybelse Temas en Sake
Sentrale burg In sommige stede is ‘n sentrale burg of fort gebou wat as die woning van die leier of heerser gedien het, en ook as ‘n laaste vesting vir die inwoners as die poort of die muur die vyand...
Die markplek Die markplek het gewoonlik vanaf die poort gestrek. Hier het ook die owerhede hulle sittings gehad (Handelinge 16:19). Die inwoners het hier hulle ware verkoop en koopmanne van ver was hier bedrywig. Die mark was elke dag van...
Celesté vra: My vraag is, waar staan dit in die Bybel dat wit mense met swart mense mag trou of nie? Ek hou nogal van Pastoor Robert Morris se preke, en ek het toevallig gesien sy dogter is met ‘n...
Mariana vra: Kan Satan en demone “gebind” word? Kan gelowiges deur demone beïnvloed word? Die antwoord op demoniese beïnvloeding: “Onderwerp julle aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug” (Jak. 4:7). “Wees nugter en waaksaam, want julle...