Category: Bybelse Temas en Sake
Skrynwerkers of timmermans Die feit dat Jesus ‘n skrynwerker (of ‘n timmerman) was (Markus 6:3), het veroorsaak dat baie mense die skrynwerkerbedryf van die Nuwe Testament geïdealiseer het. Die feite van die saak is dat hierdie bedryf ‘n harde werk...
Die versiering van potte Nadat die bakke en kruike op die wiel gemaak is, is dit eenkant gesit om te verhard. Wanneer dit droog geword het, kon enige verlangde versiering daarop aangebring word. Daar was verskillende metodes waarvolgens dit versier...
Werkers met klei Klei wat deur die Israelitiese pottebakker gebruik is, is in hul onmiddellike omgewing uitgegrawe en dit kom van die grond direk onder die oppervlakte af. Die klei is daarna vir ‘n tyd aan die wind en weer...
Na hul semi-nomadiese lewe, het die Jode hulself in Kanaän gaan vestig. Hulle verblyf hier is onderbreek slegs deur die tyd wat hulle in Egipte vertoef het. Terwyl hulle in Kanaän was, moes hulle verskeie vaardighede ontwikkel wat reeds vroeër...