Gebruike en Gewoontes in die Bybel: Die Oppas van Skape en Bokke(3) – Hennie Stander
Die slingervel Die slingervel was ‘n eenvoudige maar effektiewe wapen wat ook deur herders gebruik is. Dit het bestaan uit ‘n klein leersakkie waarin ‘n klippie van sowat veertig millimeter in deursnee kon inpas. Hierdie sakkie is weer aan twee...