Category: Bybelse Temas en Sake
Graangewasse Die twee belangrikste graansoorte was koring en gars, maar sorghum en spelt is ook verbou (Eksodus 9:32; Esegiël 4:9). Koring het in die Filistynse kusvlaktes, naamlik die Jordaanvallei en die Jisreëlvallei, gegroei. Gars kon in armer grond verbou word...
Die Gezer Kalender Teen die tyd dat die Joodse volk Kanaän ingeneem het, was die landbou aldaar reeds goed gevestig. In Gezer is daar ‘n tablet gevind waarop ‘n seun sy skooloefening gedoen het en wat handel oor dit wat...
Toe die Joodse volk Kanaän ingeneem het en begin het om weer landbou te beoefen, na hul seminomadiese lewe van veertig jaar in die woestyn, het hulle ‘n bedryf opgeneem wat hulle vroeër honderde jare lank beoefen het. Verder was...
Jan Smith vra: Efesiërs 1:4: soos Hy ons in Hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees, Dan Romeine 8: 28 En ons weet dat vir hulle wat...