Name in die Boek van die Lewe – Hermie van Zyl
Jan Smith vra: Efesiërs 1:4: soos Hy ons in Hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees, Dan Romeine 8: 28 En ons weet dat vir hulle wat...