Category: Bybelse Temas en Sake
Die Groot Geloofswoordeboek: Selibaat
Selibaat
Iemand wat selibaat leef, is iemand wat nie getroud is nie en alle seksuele kontak vermy. Daar is mense wat dit uit vrye keuse doen, maar die *Katolieke Kerk vereis dit van alle priesters.
Die Groot Geloofswoordeboek: Selfverloëning
Selfverloëning
Jesus gebruik die begrip “selfverloëning” in verband met *kruis dra. As ons onthou hoe Petrus Jesus verloën het, help dit om selfverloëning te verstaan. Hy het ontken dat hy Jesus ken.
Adam en Eva – Marius Nel
Danie vra:
Wat het van Adam en Eva geword nadat hulle die tuin van Eden verlaat het. Ek het die boekie genaamd “boek van Eden” gelees – maar dis nie n boek in die Bybel nie. Help asb.
Die Groot Geloofswoordeboek: Selfliefde
Selfliefde
Selfliefde is ‘n omstrede begrip. Daar is gelowiges wat dit hoog aanprys en ander wat meen dit is sonde. Sulke uiterste verskille berus dikwels op misverstande. Dit kan in hierdie geval ook so wees. (*Liefde)