Prayer is sitting in the silence until it silences us, choosing gratitude until we are grateful, and praising God until we ourselves are an act of praise – Richard Rohr
Wat die wêreld nodig het, is rus
“Ek sal rus as ek die dag dood is.” Oppervlakkig kan ons hom bewonder – sy wil en vasberadenheid om te werk. Natuurlik sal jy rus as jy dood is – dalk gouer as wat jy dink. Dit is duidelik dat die ontneming van slaap ernstige mediese gevolge mag hê – verhoogde risiko van beroerte, oorgewig, diabetes, verlies aan geheue, ens.
- Rus maak van jou ‘n beter persoon. Ons leef in ‘n kultuur van sensoriese oorlading. Daarom sukkel ons om te rus.