www.bybelkennis.co.za Blog
Smallness and bigness have nothing to do with numbers or size – Leonard Sweet en Frank Viola
Waar is God? Drie antwoorde
Philip Yancey se nuwe boek, The Question that Never goes away, het onlangs verskyn. Die vraag waarna hier verwys word is: Waarmee is God besig – of nie besig nie – in ‘n wêreld vol tragedies en pyn? Hy het vantevore ook oor hierdie onderwerp geskryf. Ek gaan ‘n paar blogs spandeer aan sy boek.
Waar is God as ek swaar kry? Dit is ‘n vraag wat net nooit weggaan nie. Die vraag wat ons wel kan beantwoord is: Waar is God? Die Bybel gee vir ons voldoende antwoorde op hierdie vraag.
‘n Vrou in owerspel betrap (7:53-8:11) – Francois Malan
Hierdie verhaal is in die vroeë kerk mondelings oorgelewer en eers in die 4e eeu n.C. in sommige manuskripte opgeneem, wat dit op verskillende plekke ingesit het, soms met ‘n aantekening dat dit nie oorspronklik van Johannes af kom nie. Die plasing na Johannes 7:52 suggereer dat die episode tydens die vrolike Loofhuttefees gebeur het. Dit is ook ‘n goeie voorbeeld van wat Jesus in Johannes 8:15 sê.
Iemand vra vir John D. Rockefeller Sr hoeveel geld nodig is om ‘n mens gelukkig te maak. Sy antwoord: Just a little bit more.
My roeping en tydsberekening
As jy iets wil bereik, is tydsberekening baie belangrik. As jy die regte ding op die regte tyd doen, is die moontlikheid van ‘n positiewe effek net soveel groter. Daar is ‘n paar temas in Jesus Christus se onderrig wat belangrik is vir ons tydsberekening:
The tragedy of modern man is not that he knows less and less about the meaning of his own life, but that it bothers him less and less – Vaclav Havel
Die koste van dissipelskap
As Jesus Christus my roep om ‘n dissipel van Hom te wees, staan ek voor ‘n groot uitdaging: ek moet myself versaak en my met Jesus Christus se lyding, verwerping en dood identifiseer. Die probleem is dat ons dikwels God se wysheid as dwaasheid beskou.
Baie van die profete se optrede kom vir ons dwaas voor: