Die alleen-Christen
It is as impossible to understand the Scriptures without the Spirit’s help as it is to read a sundial without the sun. —Derek Prime & Alistair Begg
Die alleen-Christen
Die Deense filosoof Mattias Mol Dalsgaard bevind dat lidmate van ‘n kerk met min rituele sukkel om ‘n sin van hulleself te ontwikkel. Hulle kry nie rigting van tradisie (die kerkkalender, gereelde tydperke van vas en feesvier, die dissipline van uurlikse gebed, die raad van ‘n geestelike vader, ens) nie – die alleen-Christen moet sy geloof op sy eie uitwerk.