Hoe weet ek ek is gered?
While thousands, careless of the damning sin,
Kiss the book’s outside who ne’er look within
William Cowper
Hoe weet ek ek is gered?
JD Greear sê dat hierdie ‘n algemene vraag is wat Christene vra. Daar is ‘n gedeelte in 1 Johannes 5 wat ons hier help. Ek gebruik Die Boodskap.
- Ons het al ons hoop op verlossing op Jesus Christus geplaas