www.bybelkennis.co.za Blog
Laat sy Liefde jou Lei: Liefde het nie ‘n ego nie – Milanie Vosloo
Liefde het nie ‘n ego nie!
Dié wat vir hulleself eer soek – God sal hulle verneder. Maar dié wat hulle geringheid voor God besef – God sal hulle hoog vereer. Matteus 23:12
Alle Paaie lei na Jesus : Die Nuwe Testament (1) – Adrio König
Ons is nog besig om na heil en saligheid te kyk. In die vorige gedeeltes het ons na die doel van die skepping as ook na die Ou Testament gekyk. Nou gaan ons na die Nuwe Testament kyk. Hier gaan ons veral na vier aspekte kyk:
- 1.Heil sonder gawes.
- 2.Toekomstige heil.
- 3.Verheerliking.
- 4.Die ewige lewe.
Come to the edge, He said. They said: We are afraid. Come to the edge, He said. They came. He pushed them, And they flew . . . – Guillaume Apollinaire
Ons hou nie van wag nie
In hierdie tyd waarin alles kits-iets is, hou ons niks van wag nie. Ons word gefrustreer as ons moet wag. ‘n Onlangse artikel in die New York Times sê dat mense ‘n webblad minder sal besoek as dit meer as 250 millisekondes stadiger is as dié van ‘n mededinger! Dit is ‘n kwart sekonde – geen normale mens kan so lank wag nie!!
Courage is going from failure to failure without losing enthusiasm – Winston Churchill
Heiligmaking: Wat sê die Bybel?
Die begrip heiligmaking word vir ‘n verskeidenheid van onderwerpe in die Bybel gebruik. In Genesis 2:3 lees ons dat God die sewende dag as gereelde rusdag geheilig het. In Eksodus 28:41 lees ons dat Moses Aäron en sy seuns moet salf en heilig hulle (OAV).