www.bybelkennis.co.za Blog
Next to the wonder of seeing my Savior will be, I think, the wonder that I made so little use of the power of prayer. —D.L. Moody
My familie eerste
In ‘n wêreld vol disfunksionele of gebroke of enkelouer families is dit verstaanbaar dat Christene dikwels oorreageer en ‘n baie hoë waarde plaas op die fisiese familie. Maar Ben Witherington III waarsku daarteen dat ons nie van ons familie ‘n afgod moet maak nie.
The world is in greater peril from those who tolerate or encourage evil than from those who actually commit it. -Albert Einstein
Inisiatief: die kenmerk van ‘n ware leier
Per definisie kan leiers nie wag vir iemand anders om eerste te beweeg nie. Doen hulle dit is hulle eintlik volgelinge. Inisiatief vereis ‘n element van risiko, geloof en insig. Wanneer laas het ek iets betekenisvol geïnisieer? As ek nie onlangs myself gedruk het en my gemaksone verlaat het nie, moet ek myself vinnig aan die gang kry.
“When you sell a man a book you don’t sell him just 12 ounces of paper and ink and glue, you sell him a whole new life.” Christopher Morley
Trots kom tot ‘n val
Jou suster Sodom se sonde was dat sy en haar dogters selftevrede en rustig in hoogmoed en oorvloed geleef het en vir die mens in nood en die arme niks oorgehad het nie. Hulle was hooghartig en het voor my oë afskuwelike dinge gedoen (Esegiël 16:49 – 50).
‘The preached Word of God is the foundation upon which everything should be built‘ – Huldrych Zwingli
Vrygewigheid
Negehonderd jaar gelede het Maimonides ‘n leer van vrygewigheid opgestel. Die leer loop van die laagste vorm van vrygewigheid na die hoogste.
- ‘n Persoon gee, maar net as hy gevra word.