www.bybelkennis.co.za Blog
Gaan die mense in die Amasone wat nooit van God gehoor nie het hel toe? – Kobus Kok
Anina de Wet vra:
Ons Bybelstudie groep het ‘n vraag: Gaan almal ‘n kans hê om van die Here te hoor voor die oordeelsdag kom? Die vraag was geopper toe ons gesels het oor mense wat byvoorbeeld in die Amasone gewoon het 100de jare gelede en nooit kontak gehad het met iemand wat hulle van die Here kon vertel nie. Wat gaan van hulle word? As almal wel ‘n kans sal hê om van Jesus en Sy verlossing te hoor, waar kan ek dit in die Bybel vind.
Waar lees ons van Jabes se gebed? – Kobus Kok
G Watkins vra:
Waar in die Bybel vind ons die Jabes gebed? By voorbaat dankie
Doen jy onvergeeflike sonde teen die Heilige Gees? – Kobus Kok
Benita Kotze vra:
Wat word bedoel as daar gesê word: “jy doen sonde teen die Heilige Gees”, welke sonde as onvergeeflik beskou word.
Klein-doop én Groot-doop in die Bybel?! – Kobus Kok
Martin Geustyn vra:
Ek wil baie graag meer weet oor my lewe (siel of gees) na my dood. Ek weet dat wanneer Jesus kom ek opgewek sal word om saam met Hom te wees. Dan wil ek ook weet hoekom ons klein doop en nie die kindertjies inseën vir God nie? Is die doop dan nie ook n wilsbesluit soos bekering nie?