www.bybelkennis.co.za Blog

hc_van_zyl

Prof Hermie van Zyl

Prof Hermie van Zyl   Lewensloop: Hermias Cornelius van Zyl (geb 6 Junie 1947) matrikuleer in 1965 aan die Hoërskool Wonderboom in Pretoria. Hy studeer daarna aan die Universiteit van Pretoria en behaal die grade BA, BD en DD. Hy...

Ons Vriende

Ons Vriende: Hieronder is ‘n lys van ons vriende se web skakels. U kan gerus hulle ondersteun deur hulle web werf te besoek. Jy kan hulle web werf besoek deur slegs op die skakel hieronder te kliek. Ons Vriende se...

Oordeel of lewe? – ’n verstaan van Openbaring 20

Oordeel of lewe? – ‘n verstaan van Openbaring 20

1.   Inleiding:

Ons leef onder die indruk dat almal op die laaste dag geoordeel gaan word.  Maar is dit regtig so?  As ‘n mens na Openbaring 20 kyk, wil dit lyk asof daar ‘n duidelike onderskeid gaan wees tussen gelowiges en ongelowiges by die oordeel, amper te vergelyk met Matteus 25. 

Die sewe seëls (Openb. 6:1-8:1) as boodskap van hoop aan gelowiges

Die sewe seëls (Openb. 6:1-8:1) as boodskap van hoop aan gelowiges

1.   Inleiding:

Die oopmaak van die sewe seëls het al vele gelowiges se hare regop laat staan.  Op die oog af is daar bitter min positief hierin te sien.  Tog bied hierdie gedeelte ‘n ongelooflike troos aan gelowiges te midde van die chaos wat in die geskiedenis aan’t ontvou is.