www.bybelkennis.co.za Blog

Die Kruis-en-die-Kroon(2)

Die Kruis-en-die-Kroon Deel 2

Binne die heiligheidsbeweging is daar verskeie groepe wat die kombinasie van die kruis-en-kroon as wapen of logo gebruik.  Pastoor Ollie Raper vertel so dat hy twintig jaar gelede in Edinburgh, Skotland in ‘n boekwinkel op ‘n kerkgroepering, Christian Mission, wat sterk op sendingwerk ingestel is, se wapen afgekom het.Die groepering het noue bande met Andrew Murray, Nederduits Gereformeerde predikant en bekende in heiligheidskringe as spreker by die Keswick-konferensies.  En hulle wapen is die kruis-en-kroon.  Ook by ander groepe is die wapen gebruik.

Die Kruis-en-die-Kroon(1)

Die Kruis-en-die-Kroon Deel 1

VROEGSTE BETEKENISSE

Die kruis is seker vandag die bekendste van die simbole wat Christene gebruik.  Anders as wat ons dalk mag dink, was die kruis nie van vroeg af as simbool benut nie.

Hoe werk die Webblad?

Hoe werk die Webblad? Hierdie is ‘n Webblad wat nooit klaar is nie. Jy, as leser word hartlik uitgenooi om die webblad te laat groei. Ons ideaal is om soos probleme en vrae ontwikkel die materiaal op die webblad te...