Die oue weerklink in die nuwe: Abraham (1) – Jan van der Watt
b) Die Aardsvaders is goeie en nie sulke goeie voorbeelde vir Christene nie Elkeen van ons is deel van ‘n geskiedenis wat ons maak wie en wat ons is. Die helde in ons geskiedenis is die simbole van waar ons...