www.bybelkennis.co.za Blog
1 Joh 2:3-17 (fokus 2:15-17) Ek het twee broers geken wat vreeslik kompeterend was. Dit was ʼn ding om hulle te sien speletjies speel. Dit was asof hulle hele bestaan daarvan afgehang het – onnodig om te sê: dit het...
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. In die vorige artikel het ons gesien dat die Ou Testament voorspel het dat die Messias...
1 Joh 1:1-2:2 (fokus 1:5-10) Die oomblik dat jy jou sonde voor die Here bely is altyd ʼn oomblik van genesing. Dit is dan dat jy sy hart weer vir jou hoor klop en sy arms die warmste om jou...
Christene volg Jesus uit eie vrye wil Hy sê: “Kom, volg My.” Om ‘n Christen te wees beteken meer as dat ek moreel en intellektueel saamstem met die Christelike onderrig. Christus vra van ons liefde en lojaliteit. Om Hom...