www.bybelkennis.co.za Blog
Kol 4:2-18 (fokus 4:2-18) Het jy al van die hemelse posdiens gehoor? Dit is die posdiens wat nooit staak nie, pos raak nie daar weg nie, en dit word altyd betyds afgelewer. Boonop kos dit niks. Paulus vertel dat die...
Van: Rudolf Onderwerp: Engelse vertaling vir woorde in Geloofsbelydenis Boodskapteks: Wat sal die Engelse vertaling vir die woorde “ter helle neergedaal” wees? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord. Dis ‘n kort vragie met ‘n ietwat lang antwoord. Ek handel...
Kol 3:12-4:1 (fokus 3:18-4:1) Daar is min dinge wat op reis jou hart so met ʼn punt kan laat trek en die knop in jou keel so vinnig groter kan laat word as ʼn fototjie van jou gesin daar ver...
Ken jou vyande Christus het gekom om twee groot vyande te verslaan: die dood en die duiwel. Die dood is ‘’n harde werklikheid, maar min mense besin oor hulle eie dood. Mense is besig. Koerante moet gelees word, koffie moet...