www.bybelkennis.co.za Blog
2 Kor 3:12-4:6 (fokus 3:12-17) Daar was ‘n voëlverskrikker wat so lelik was dat die voëls die saad wat hulle twee dae gelede gesteel het, teruggebring het. Niemand kan die voëlverskrikker daarvan blameer dat hy nie sy werk effektief doen...
2 Kor 2:14-3:11 (fokus 2:14-17) Parfuum kruip nie weg nie, want dit kan nie. As iemand in ‘n vertrek instap met goeie parfuum aan weet almal dit. Net so kan Christene ook nie wegkruip nie. Hulle is God se parfuum...
Die Koninkryk van God Hoe heerlik klink in die berge die voetstappe van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede aankondig, wat die goeie tyding bring, wat redding aankondig, wat vir Sion sê: “Jou God is Koning!” Hoor, jou...
2 Kor 1:23-2:13 (fokus 2:5-11) Een van die grootste manipulasieinsturmente van Christene is vergifnis: “Jy moet vergewe, want die Here het so gesê”. So speel ons op ander se gewetens om te kry wat ons wil hê. Een ding vergeet...