www.bybelkennis.co.za Blog
Rom 5:1-11 (fokus 5:1-11) ‘n Ou vertel eendag dat nadat die dominee hom in die kerk hoor sing het, het hy hom toestemming gegee om liewer op Sondae te gaan golf speel. Ons geestelike lewens is dikwels ook maar so....
Rom 4:13-25 (fokus 4:13-25) Abraham verdien om die “vader van die geloof” genoem te word. Dink net: God beloof hom ʼn groot nageslag en gee ook vir hom die seun deur wie die belofte waar moes word. En wat gebeur...
Vyf kenmerke wat God nie deel nie God hou daarvan om ding met ons te deel – lewe en die hele skepping is voorbeelde. Daar is sekere dinge dat net Hy het, want Hy is God. Ons dink soms God...
Rom 3:21-4:12 (fokus 3:21-31) As jy met die gereg bots, moet jy die beste prokureur kry. Jou toekoms kan daarvan afhang. Met jou geestelike lewe is dit nie anders nie. Sonder ʼn goeie regspan moet jy nie voor die groot...