www.bybelkennis.co.za Blog
Joh 6:1-34 (fokus 6:16-21) “Toemaar, dit is Ek. Moenie bang wees nie!” (6:20). Hierdie woorde van Jesus was vir die dissipels genoeg om van al hulle twyfel en onsekerheid ontslae te raak. In Cherokee, die reservaat waar die nasate van...
Joh 5:17-47 (fokus 5:17-29) Die Smokeyberge is die gewildste natuurpark in Amerika (90 miljoen besoekers per jaar!). Die berge se naam kom van die mistigheid af wat gedurig teen die toppe van die berge hang. Jy kan ook nie tot...
Verbind met ander Toe Henry Mintzberg gevra is wat die algemeenste raad was wat hy aan leiers gegee het, antwoord hy met een woord:”Verbind.” Leierskap beteken fundamenteel “verbind met ander.” Hoe doen ons dit? Hier is vyf strategieë wat ons...
Joh 4:27-5:16 (fokus 4:27-42) Een van die “langste” togte in my lewe – of so het dit in alle geval gevoel – was van die plaas af Amalia toe op ʼn trekker – Amalia is so ver as wat dit...