www.bybelkennis.co.za Blog
Luk 22:24-38 (fokus 22:31-34) Hoekom is skinder vir party mense so lekker? Omdat hulle beter oor hulleself voel as hulle ander kan afkraak. Jy is darem nie die enigste een met foute nie… kyk net die ander! Kom ons skinder...
Luk 21:37-22:23 (fokus 22:14-23) As dit by die familie kom, kies ons nie ons broers of susters nie – die Here gee hulle vir ons; ook ons geestelike familie. Daarom kan ons nie te uitsoekerig of kieskeurig wees as dit...
Waarvoor leef jy? Unless the hourglass gets flipped over, my time seems to be running out. I wish so much that I had not spent any of it complaining, or doubting, or worrying, or being afraid. ~ Dave Browning,...
Luk 21:5-36 (fokus 21:20-24) Is die toekoms regtig onvoorspelbaar? Nie volgens die Bybel nie. Wat regtig vas staan is dat die Here weer gaan kom (21:20). Die Here wil ons help om dit te onthou. Maar hoe doen Hy dit?...