www.bybelkennis.co.za Blog
Luk 20:27-21:4 (fokus 21:1-4) Daar is ʼn boek met die naam: “Who’s Who in the world”. Die boek het beskrywings in van mense wat die moeite werd is om van te weet – die mense wat in die lewe sukses...
Hoe weet ek wie is reg? Daar is verskillende interpretasies van wat die Bybel sê. Hoe weet ek wie is reg? Die Rooms-Katolieke Kerk glo dat een van die funksies van die kerk is dat hy die gesagvolle interpreteerder van...
Luk 20:9-26 (fokus 20:9-19) In die ou tyd kon geldstukke “praat”. ʼn Beeld van die kop van die regeerder was op die geld afgedruk, net om te wys wie’s baas. Vir hom moes jy luister anders kon jy dalk...
Kerkgroei 85% van gemeentes in die Weste is besig om agteruit te gaan, Bill Easum glo dat die gevolg is van ‘n basiese misverstand oor die kerkgroei beweging. Die kerkgroei beweging onder Donald MaGavran was baies dat die gemeente...