www.bybelkennis.co.za Blog
Luk 12:35-58 (fokus 12:49-53) Ons ken Jesus as die liefdevolle Een. Die Een wat kindertjies na Hom toe laat kom; wat arm weduwees uit hulle nood help; wat siekes gesond maak. Tog dra Jesus nie net altyd die sagte, vriendelike...
Luk 12:13-34 (fokus 12:22-34) Wat is jy bereid om te doen om te kry wat jy wil hê? Of miskien nog ‘n belangriker vraag: wat is jy bereid om op te gee om te kry wat jy wil hê?...
Jan vra: Onderwerp: Joh 20: 17: Raak My nie aan nie. By Jesus se verskyning aan Maria na Sy opstanding het Hy vir Maria gesê: Raak my nie aan nie, want Ek het nog nie opgevaar na my Vader nie;...
Luk 11:45-12:12 (fokus 12:4-12) Bleskopmans het baie voordele. Een daarvan is dat hulle dit vir die Here makliker maak as Hy die hare van ons hoof tel, soos 12:7 sê. Dit beteken egter nie dat die Here minder vir...