www.bybelkennis.co.za Blog
Luk 4:1-30 (fokus 4:1-13) Jesus sê vir die duiwel dat hy God nie moet uittart nie (4:12). Is so iets dan moontlik? Kan ons God so kwaad of ongeduldig met ons maak dat Hy later niks meer van ons...
Luk 3:1-38 (fokus 3:15-20) Die Heilige Gees is God se onsigbare manier om in en by jou te wees… en dit maak al die verskil. Ons besef dikwels nie dat Jesus eers begin preek en wonders doen het toe die...
Lukas 2:21-52 (fokus 2:41-52) Ons raak dikwels ongeduldig en wil hê dinge moet vinniger op godsdienstige gebied gebeur. Maar hoe sê die spreukwoord: Rome is nie in een dag gebou nie. En dit geld ook vir die godsdiens. God laat...
Willie vra: Boodskapteks: Die geheimenis van God waarna Paulus in Efesiërs en Kolossense verwys (Ef 1:9; 3:3-9; Kol 1:26-27; 2:2), het betrekking. Kolossense 2 verwys na ‘n “volle boodskap”. Jode en nie-Jode het dus voordat God dit aan Paulus bekend...