www.bybelkennis.co.za Blog
61:5-7 In die vorige vier verse is die ander nasies nie genoem nie. Hier word hulle betrek by die nuwe samelewing, maar die bordjies is verhang. Die groot bouprogram het vakmanne nodig, en hulle word ingevoer van die ander nasies...
Mat 22:15-46 (fokus 22:34-40) ‘Jy moet die Here jou God liefhê met alles wat jy is en het.’ Niks in jou lewe mag vir jou so belangrik soos God wees nie. Hierdie opdrag staan boaan die lys. Maar daar is...
Mat 21:33-22:14 (fokus 22:1-14) ‘Onthou, baie sal die uitnodiging hoor, maar nie naastenby almal sal die hemelse fees haal nie.’ (22:14) ‘n Mens lewe net een maal… en dit beteken dat baie kanse net een maal kom. As daai kans...
Mat 21:12-21:32 (fokus 20:28-32) ‘Daar was ’n pa met twee seuns. Hy is eers na die eerste seun toe. ‘Ou seun,’ vra hy, ‘sal jy nie asseblief vandag met die boerdery gaan help nie?’ ‘Ek is nie lus nie,’ sê...