www.bybelkennis.co.za Blog
Hoofstukke 28-33 is ‘n ingewikkelde gedig wat hoofsaaklik die komende oordeel oor Jerusalem beskryf waarin die eerste vier hoofstukke (28-31) telkens met ‘n wee!-uitroep oor die Here se oordeel begin. Maar tussenin is daar spore van hoop en nuwe moontlikhede...
“The care of the soul is ‘a matter of the highest importance;’ beyond anything which can be brought into comparison with it.” – George Whitefield Die kultuur om ons verander As volgelinge van Christus sal ons nie altyd...
Your deeds—no matter what they are called or may be—and the deeds of all men are far too little to take away even the tiniest sin. — Martin Luther Wat gee aan jou die reg om ‘n Christen te wees?...
Die res van hoofstukke 13-23 se oordele oor die ander nasies sluit die volgende in: Hoofstukke 15-16 is ‘n uitgebreide uitspraak van oordeel oor Moab (nageslag van Lot (Gen 19:37), wat oos van Jerigo en die Dooie See gewoon het. ...