www.bybelkennis.co.za Blog
Knowledge of biblical doctrine is to the soul as an anchor to the ship, that holds it steady in the midst of the rolling waves of error, or the violent winds of persecution. —Thomas Watson Die oorwinningslied van Debora...
4:4-11 Die kringe om die troon word in ‘n a-b-b-a patroon aangebied: a 4:4-6a ouderlinge b 4:6b-8a lewende wesens b 4:8b-9 lof van die lewende wesens a 4:10-11 lof van die ouderlinge Hoewel Johannes die ouderlinge eerste sien, vorm die...
Everyone wants a revolution. No one wants tot do the dishes – kennisgewing in klooster. Geloof waag [In my persoonlike Bybelstudie is ek besig met Die Brief van Jakobus. Ek maak onder andere van “Exalting Jesus in James...
To err is human; to forgive is divine – Alexander Pope. Denke gebaseer op vrees teenoor denke gebaseer op geloof Ons leef in vrees. In die proses vergeet ons soms hoe geloof lyk. Ons soek iets konkreet, iets...