www.bybelkennis.co.za Blog
Bokke Bokke was baie belangrik vir die mense van die antieke tye, soos dit blyk uit die talle verwysings in die Bybel daarna, alhoewel daar minder oor bokke as oor skape gepraat word. Die bokke en die skape het apart...
Don’t judge each day by the harvest you reap, but by the seeds you plant. –Robert Louis Stevenson (1850-1894) Waardes Waardes is waarhede wat ons gedrag rig en dryf. Ons maak geen kompromieë oor waardes nie – dit...
Werner vra Ons bely onder andere dat God goed is en dat God liefde is. Ons aanvaar ook dat God alles geskape het wat bestaan. Gegewe bogenoemde, waar kom “kwaad” dan vandaan? Daarmee saam, kan ons aanvaar God het die...
“What else does anxiety about the future bring you but sorrow upon sorrow?” ~ Thomas A. Kempis Die geheim van selfdissipline “To live by grace means to acknowledge my whole life story, the light side and the dark. In...