www.bybelkennis.co.za Blog
26:24 Terwyl Paulus Jesus se opstanding uit die Ou Testamentiese beloftes daaroor tot sy verdediging aanvoer, bars Festus met ’n groot stem los en sê: ‘Paulus, jy is mal’ (maínomai is om in ’n totaal irrasionele manier te dink en...
Jan vra: Hoe behoort die Christen te reageer op aspekte waar die virus mense se gemeenskap van gelowiges bv deur eredienste en gebedsbyeenkomste inperk. Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Die vraag van inperking is ’n moeilik en gevarieerde...
26:12 Na sy verhaal oor sy lewe voor sy bekering, begin die positiewe deel van sy toespraak. Dié berig oor Paulus se bekering is die kortste van die drie berigte daaroor in Handelinge (9:1-19; 22:4-16; 26:12-18). Elkeen van die drie...
Leser vra Ons weet dat die regering ook deur God daargestel word – wat moet ons maak as ons nie met sekere aspekte van die regering se beleid saamstem nie? Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Daar is baie...