www.bybelkennis.co.za Blog
Verbouing van olyfbome Die olyfboom kom vir die eerste keer ter sprake in die Ou Testament in die verhaal van Noag waar ons lees dat ‘n duif teruggekeer het na die ark met ‘n olyfblaartjie in sy bek (Genesis 8:11)....
Though sin often brings immediate pleasure, it gives no lasting joy. —RC Sproul Vrees is my hoofvak Meer as ‘n dekade gelede het David Brooks ‘n geslag van elite universiteitstudente beskryf. Hulle het ‘n obsessie met prestasie gehad –...
God is well pleased when all our actions proceed from love, love to Himself, and love to immortal souls. George Whitefield Geestelike vorming: Wat is dit? Diane Chandler (Christian Spiritual Formation: An Integrated Approach for Personal and Realational Wholeness)...
Die maak van wyn Die druiwesap is vir omtrent ses weke lank in die houers waarin dit opgevang is, laat staan. Dit het dan daarin begin gis. Die afsaksels het op die bodem van die houer gaan lê. Die wyn...