www.bybelkennis.co.za Blog
Wêreldgesindheid is hier in die eerste plek ‘n verkeerde lewenshouding; die neiging om aan ‘n gemeenskap te behoort wat nie vir God reg ken nie. Hier gaan dit veral oor ware geloof in God teenoor ‘n valse lering oor God,...
The one freedom that I will not be denied is the freedom to bind myself.”-G.K. Chesterton Hoe kan ek impak met my bediening maak? Almal van ons stry een of ander tyd met hierdie vraag: Hoe wil God...
Take heed you speak not peace to yourself before God speaks it. — John Owen Karl Barth se reëls vir ouer mense teenoor jonger mense Daar is nou ‘n digitale versameling van Karl Barth se werke. Dit is ongelooflik...
“Tugmeester”? Galasiers 3:24. Die Griekse woord paidagogos word in die Ou Afrikaanse Vertaling met tugmeester vertaal. In die antieke tye was die paidagogos ‘n man (gewoonlik ‘n slaaf) wat verantwoordelik was om die Griekse kind na die skool toe te...