www.bybelkennis.co.za Blog
Lewe regverdig 3:7 Die gelowige moet sondes los deur reg te lewe (dikaios, regverdig, beteken ook om in die regte versoende verhouding tot God en jou medemens te lewe). Die gemeentelede word weer aangespreek as ‘my liewe kindertjies’ deur Johannes...
We entertain ourselves to death, and so become estranged from ourselves. – Soren Kierkegaard Ignoreer ons ons erfenis? In 1 Korintiërs 3:18 – 21a kyk Paulus terug. Hy kyk weer na die kontras tussen die wysheid van God en...
Moral Irony: In the ancient world, the Romans reviled Christians for rumors about orgies and killing their young. In the modern world, western Secularists revile Christians for refusing to hold orgies and for refusing to kill their young. –...
Die eerste hoofdeel van die brief (1:5-2:27) sê ‘God is lig – lééf in die lig!’ Jesus Christus het ons kom verlos van die bose mag van die duisternis om te leef as oorwinnaars oor sonde, die Bose, wêreldsgesindheid, en...