Wat van ons heerlikheid?
We do not receive wisdom, we must discover it for ourselves, after a journey through the wilderness which no one can make for us, which no one can spare us (Marcel Proust)
Wat van ons heerlikheid?
Tim Keller het pas ‘n belangrike boek – Walking with God through pain and suffering (2013) – geskryf waarin hy die vraag waarom daar pyn en lyding is die wêreld is, hanteer. Hierdie is sekerlik ‘n vraag wat almal van ons interesseer en waarop min van ons ‘n goeie antwoord kan gee. Ek glo dat in hierdie boek baie van ons vrae beantwoord sal word. Ek gaan dus ‘n hele aantal blogs hieroor skryf.
Ons moet eers leer wat ons vandag as selfverbetering ken. Daarvoor kyk ons na twee Skrifgedeeltes:
- Matteus 5:6: Geseënd is dié wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word. Geseënd is hulle wat nie blydskap soek nie, maar geregtigheid.